Podcast Episodes
Back to Search
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 8
Onderweg na Bertha, gewaar Lammie hoe sy jonger broer, Sarel en sy vrou, Lena – met die hulp van sy suster, Krissie – probeer om ’n verhongerde koei …
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 7
Lammie lê besoek af by Dirkie Coetsee, maar die kuier verloop nie vir hom na verwagting nie. Fischer en Lammie het woorde oor Lammie se agterstallige…
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 6
Lammie is besig om ’n meubelstuk in opdrag van Mordecai Fischer, die geslepe winkeleienaar op Sluis, te voltooi. Hy vertel aan Simon, wat voltyds in …
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 5
Bertha verskil van opinie met Lammie oor die wyse waarop sy swaer die familieplaas bekom het. Lammie ontvang besoek vanuit ’n baie onverwagte oord, m…
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 4
Die nuus wat Lammie aan sy kinders bring, tref Ousus die ergste. Bekkie praat Ousus moed in. Lammie besluit om tóg Ousus se raad te volg, alhoewel di…
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 3
Ousus bekla haar lot by Bekkie, maar is verstom om te hoor wat haar vriendin as kind moes deurmaak. Lammie vra Bertha en sy swaer, Louis du Toit, om …
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 2
Christina se dood het verreikende, negatiewe gevolge vir Lambertus Bredenhand en sy gesin. ’n Dag ná haar begrafnis doen Lambertus (Lammie) se ma, Be…
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 1
Die verhaal speel af in die moeilike depressiejare tussen 1929 en 1933. Lambertus Bredenhand en sy vier kinders word getref deur ’n ondenkbare traged…
2 years, 4 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 60 (slot)
Ester gee Mandy die robotiese baba-pop terug vir Jolene. Wilma kry 'n uitnodiging na haar broer Albert se troue met Marita in Mauritius. Jolene beves…
2 years, 4 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 59
Jolene vertel vir Ronel dat sy haar maandstonde gemis het, en vermoed sy is dalk swanger. Ryno pak sy seismograwe op by die nooddiens-stasie, en Rone…
2 years, 4 months ago