Podcast Episodes

Back to Search
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 36
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 36

Wilma keer terug van Kaapstad af, waar sy dominee Malan gaan aankla het by die kerkraad. Albert en Marita besluit om nog 'n ruk lank aan te bly, en w…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 35
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 35

Dominee Malan vra of hy Albert se aandeel in die galery kan koop. Manie loop in Marita langs die swembad vas by die gastehuis waar sy bostukloos lang…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 34
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 34

Ester is kwaad vir Manie omdat hy haar vermy. Manie bieg hy dink sy en Lionel is betrokke by sy pa Sammy se verdwyning. Dominee Malan repeteer saam m…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 33
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 33

Ronel se pa Albert vertel haar dat hy al sy aandele in die eiendomme op die dorp aan Wilma gaan verkoop nadat hy en Marita getrou het. Hulle sal dan …

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 32
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 32

Barend wil aksiefoto’s van Manie en sy manne by die brandweerstasie neem, maar Manie praat net oor sy ma en Wilma se liefde vir mekaar. Dominee Malan…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 31
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 31

Ester verras Ryno met 'n croissantontbyt, en waarsku hom dat Ronel se pa, Albert Jooste, en sy nuwe meisie, Marita Marais, vandag by die gastehuis in…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 30
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 30

Ronel is steeds bekommerd oor Jolene wat nie reageer op haar oproepe of boodskappe nie, en oorweeg dit om deur te ry Hawston toe. Ester vertel vir Ba…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 29
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 29

Ronel bel vir Lolly Cupido in Hawston, en verneem dat Jolene ook nie by hom opgedaag het nie. Ester vra dominee om vrede te maak met Ronel, want sy i…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 28
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 28

Wilma wil by Barend weet of hy uitgevind het hoe jy 'n klag teen dominee by die kerkraad kan indien. Ronel vra of Manie al iets van Jolene gehoor het…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 27
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 27

Wilma en Ester bespiegel oor hoe om dominee Malan en sy reaksie op haar protes, te hanteer. Ryno besoek dominee om te bepaal of daar enige spirituele…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us