Podcast Episodes
Back to Search
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 15
Sammy besoek Manie by die brandweerstasie, en vertel hom hy wil die huis verkoop. Ryno eet by Ronel se restaurant, en word oorweldig deur haar kos en…
2 years, 6 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 14
Lionel konfronteer Sammy op straat, en waarsku hom dat die polisie hom sal dophou om elke hoek en draai. Dominee Malan besoek die galery, en vertel v…
2 years, 6 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 13
Jolene raak emosioneel wanneer sy haar pa Sammy by die Warmbokkeveld-tronk gaan oplaai en huis toe neem. Ryno Fouche, die seismoloog, daag by die gas…
2 years, 6 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 12
Ester sleep Manie en Lionel uit Kallie se kroeg, en maak vir hulle 'n steak. Lionel bieg teenoor Ester dat hy daaraan dink om Sammy te ontvoer wannee…
2 years, 6 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 11
Manie beland by Jolene ná sy kuier by Kallie se kroeg, en sy vra hom weer of Sammy by Manie kan kom woon. Ester vra vir dominee Malan of hy klere en …
2 years, 6 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 10
Barend en Wilma word op Blouberg se strand beroof, en bevind hulleself sonder geld of motor. Jolene vra vir Manie of sy pa Sammy by hom kan oorbly, a…
2 years, 6 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 9
Barend en Wilma vertrek Kaapstad toe om inkopies te doen. Wilma is ongelukkig dat hulle vir almal goed moet saambring. Lionel en Manie vind mekaar wa…
2 years, 6 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 8
Barend gaan werk saam met Lionel Jansen sodat hy fotos kan neem vir sy skilderye en beplande uitstalling by die galery. Dominee Malan besoek Jolene, …
2 years, 6 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 7
Jolene vra dominee Malan of dit 'n sonde sal wees as 'n vrou 'n ander man as spermskenker gebruik. Wilma besluit om by dominee Malan meer uit te vind…
2 years, 6 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 6
Ester is besorg oor Jolene en Lionel wat hulle onttrek van die gemeenskap, omdat Sammy moontlik terugkom dorp toe. Wilma wil Kaapstad toe gaan om ink…
2 years, 7 months ago