Podcast Episodes
Back to Search
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 58
Lappies en Louis weet nie vorentoe of agtertoe nie. Celeste en Janice doen nabetragting van Celeste se onbesonne daad. Sarel se briewe is die middelp…
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 57
Twee motors, elk met twee passasiers daarin, vertrek amper presies op dieselfde tyd na verskillende bestemmings. Wie ry waarheen om wat te doen? Wie …
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 56
Chanel worstel opnuut oor wie haar biologiese pa kan wees. Sy weet wie dit beslis nie is nie. Wie soek ‘n nuwe kantoor? Lappies moet twee dae afvat o…
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 55
Chanel skrik haar amper in ‘n ander bloedgroep in, en sy vlug vir haar lewe. Sy is boos verby, en hou niks terug nie. Sy sê haar sê. By wie soek sy t…
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 54
Neville speel sy troefkaart. Wie loop mekaar voor die polisiestasie raak? Chanel vind uit wie die vorige Donderdag in die Seebult Hotel ingeboek het,…
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 53
Die skeepstrommel het Seebult aan die gons. Johnny Morkel is geskok, en hy skryf ‘n artikel wat Seebult ruk. Die vraag word gevra of dit feite of per…
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 52
Iets in Karel se bakkie pla Lappies. Chanel ry Dolfynbaai toe ná ‘n openhartige gesprek met Louis. Sy verras hom met ‘n brokkie interessante nuus. ‘n…
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 51
Die moord op Servaas Serfontein is weer warm in die nuus. Iemand besoek weer Seebult, en dit gee aanleiding tot ongemak en baie vrae. Neville kan nie…
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 50
Die naskokke van die naweek se gebeure in Dolfynbaai word in verskillende huishoudings bespreek en beleef. Lappies kry ‘n onverwagse besoek én versoe…
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 49
Die spoggerige nuwe vakansieoord in Dolfynbaai word ‘n naweek van absolute drama. Niemand het dié gebeure sien kom nie. Wie boek almal in vir die naw…
2 years, 8 months ago