Podcast Episodes

Back to Search
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 44
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 44

Met wie deel Janice haar ervaring in Witkareevlei? Chanel kry uiteindelik die terugvoer waarvoor sy so lank wag. Sy kry egter ook ‘n paar snaakse nav…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 43
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 43

Seebult is geskok. Waaroor gons die dorp? Chanel druk Louis in ‘n blik. Dis die meeste mense vir wie Lappies op een aand nog moes braai, maar die kui…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 42
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 42

Waarheen ry Louis en Chanel hierdie keer? Gertrude doen iets wat Jonanna toetentaal onkant betrap. Wie nooi Lappies vir ete? Wat gebeur? Janice se kr…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 41
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 41

Janice se verdwyning uit Seebult maak meer mense bekommerd. Louis ry saam met Chanel. Waarheen? Wat gebeur? Wie kuier almal in ‘n Italiaanse restaura…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 40
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 40

‘n Foto bevestig Gertrude se weergawe van gebeure. Lappies help Johanna, en hulle ontdek ‘n valdeur. Iemand in Seebult help ongetwyfeld vir Felix Fro…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 39
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 39

Janice is ‘n emosionele wrak. Almal om haar ontgeld dit. Johnny en Celeste besluit op Plan B. Terwyl Celeste in Kaapstad rondskarrel, ry Johnny Preto…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 38
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 38

Die polisie vind gou uit hoe die bakkie aan die brand gesteek is. Chanel is nie op haar mond geval nie. Sy sê ’n ding soos dit is. Die liefdesdriehoe…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 37
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 37

Celeste swig onder innerlike druk, en besluit om die grootste skok van haar lewe aan te gee vir iemand. Vir wie? Chanel word Johanna se afgevaardigde…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 36
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 36

Dit lyk amper soos die perfekte klub vir oujongnooiens wat uiteet, maar daar is ‘n gewigte saak op die tafel. Johnny wil weet of sy artikel in die ko…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 35
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 35

Dis ‘n heuglike Saterdag in die geskiedenis van Seebult. Johnny se fotograaf is byderhand om die opening van Koffiekamer en Reisgogga op film te vere…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us