Podcast Episodes

Back to Search
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 35
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 35

Dis ‘n heuglike Saterdag in die geskiedenis van Seebult. Johnny se fotograaf is byderhand om die opening van Koffiekamer en Reisgogga op film te vere…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 34
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 34

Celeste is op ‘n missie. Wie doen ‘n vreemde oproep en verdwyn dan? ‘n Interessante verhaal uit 1977 en 1978 word in in herinnering geroep. Wie was b…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 33
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 33

Celeste het ‘n sake-afspraak wat dreig om skeef te verloop. Chanel se nuuskierigheid kry die oorhand. Sy moet eenvoudig weet. Waar gaan kuier sy? Cel…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 32
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 32

Neville kondig sy nuwe groot projek aan. Waaroor is Louis so begeesterd? Janice verstaan glad nie waarom word sy voorgekeer en ondervra nie. Sy neem …

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 31
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 31

Die verdwene rewolwer is meer as ‘n kopseer. Wie handig ‘n “slim” verklaring by die polisie in? Wat maak dit so “slim”? Genadenburg se diamantmyn is …

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 30
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 30

Lappies se geskiedenis is die middelpunt van bespreking. Twee brandkluissleutels veroorsaak erge ongemak. Wie word onverwags by ‘n aandpatrollie betr…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 29
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 29

Wie raak opgewonde oor kruie? Neville se gereelde oorsese besoeke is die middelpunt van bespreking. Wie verras Johnny met ‘n dokument en nuus waarvan…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 28
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 28

Gertrude is op ‘n missie. Wie kry die skok van sy lewe? ‘n Verdwaalde flitslig in ‘n donker huis trek aandag. ‘n Vreemde ontmoeting vind in ‘n begraa…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 27
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 27

Johnny bly nou maar eenmaal aan Gertrude se verkeerde kant. Wie eis sy skenking van die trust terug? Hoekom? Waaroor is Gertrude so moeilik? Wie ry D…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 26
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 26

Neville is op die oorlogspad. Wie is in sy visier? Die alarmstelsel by die woonstel langs die Jancel Laboratorium is die middelpunt van bespreking. D…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us