Podcast Episodes
Back to Search
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 17
Celeste neem inisiatief om die beplande trust van die grond te kry. Louis word uit die hospitaal ontslaan, maar kom nie in Hibiscus uit nie. Johnny o…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 16
Die ongeluk in die bergpas veroorsaak ‘n geskarrel op Seebult. Dis of die dorp rondom een verklaring vir die ongeluk verenig. Daarvoor sorg Johnny en…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 15
Louis en sy skoonma is soos olie en water - hulle meng nie. Dis of hulle die skerpkant uit mekaar na vore bring. Gertrude kan haar skoonseun nie geno…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 14
Dit gons oor Sarel van Wyk. Daar is soveel vrae en so min antwoorde. Dis duidelik Sarel se optrede het ‘n handvol mense ten diepste geraak. Chanel ne…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 13
‘n Besonderse eer val Celeste te beurt. Johanna dra skielik swaar aan die nuus oor haar pa se begrafnis wat sy nie bygewoon het nie. Die myner, Keith…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 12
Na wie word so naarstigtelik gesoek? Waar daag ‘n nagtelike besoeker onverwags op? Wie kritiseer Lappies se kruietuin? Johanna kry ‘n onverwagse uitn…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 11
Chanel se kinderdae is skielik die middelpunt van bespreking. Met wie gesels sy daaroor? Wie oornag in ‘n hotel in Dolfynbaai? Hoekom? Schalk Nieman…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 10
Johnny het nie brieke nie. Dis of daar ‘n duiwel op elke skouer sit en hom jaag. Louis het in sy wildste drome nie gedink sy besoek aan die hospitaal…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 9
Dokters Janice en Celeste kruis swaarde. Waaroor? By wie soek Celeste hulp? Die bloedhond, Johnny, is op ‘n missie. Dis of hy moedswillig onder inwon…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 8
Soms gaan dit doller as kopaf. Die lyk in die bad sorg daarvoor. Louis beland in die hospitaal. Sy besoeker veroorsaak meer pyn as die nagevolge van …
2 years, 9 months ago