Podcast Episodes

Back to Search
DOR deur Anton Treurnich - Episode 54
DOR deur Anton Treurnich - Episode 54

Rikus en Mia spandeer die nag in ‘n ou kabelkar, en praat oor ’n toekoms waar hulle paaie sal moet skei. Rachel, Max, Romulus en hulle gevangene is o…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 53
DOR deur Anton Treurnich - Episode 53

Mia en Ruby beland op ‘n goederetrok op pad Kaapstad toe. Hulle bespreek die plan vir hulle groot aanval. Romulus, Rachel en Max wag nog op die gevan…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 52
DOR deur Anton Treurnich - Episode 52

Rikus, Mia en Ruby moet ‘n manier kry om van die treinkar af kom, en terselfde tyd vlug van die bendes rondom De Doorn se stasie. Hulle eindig op in …

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 51
DOR deur Anton Treurnich - Episode 51

Rikus, Mia en Ruby moet die treinkar by die pas afkry sonder om te ontspoor. Die sandsakke help hulle om te rem, maar verweer heeltemal te vining om …

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 50
DOR deur Anton Treurnich - Episode 50

Romulus probeer met Max in kontak kom, maar dis Rachel wat die satellietfoon antwoord. Dis duidelik dat hulle niks van mekaar hou nie. Tog moet hulle…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 49
DOR deur Anton Treurnich - Episode 49

Rikus, Mia en Ruby kom op Matroosberg se spoorwegstasie af. Daar vind hulle ‘n ou stoor met ‘n stoomlokomotief in. Rikus begin planne maak oor hoe hu…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 48
DOR deur Anton Treurnich - Episode 48

Rikus en Ruby is op pad Touwsrivier toe nadat Caleb te siek was om saam met hulle te gaan. Die enigste vorm van vervoer vir hulle is Matjiesfontein s…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 47
DOR deur Anton Treurnich - Episode 47

Romulus maak kontak met Max, en wil met alle mag vir Rikus-hulle vermoor. Max het ander planne, en beveel Romulus om die groep net te volg. Rikus, Ru…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 46
DOR deur Anton Treurnich - Episode 46

Max en Rachel is bekommerd omdat hulle niks van Romulus hoor nie. Max begin ander planne maak. Rikus, Caleb en Ruby gaan terug na die hotel om na die…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 45
DOR deur Anton Treurnich - Episode 45

Ruby en Lucy met die hulp van Mia, kry dit reg om tot in die tonnels van die ou myn te kom, maar waar is Bouw en Rikus? Het hulle dit gemaak, of is h…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us