Podcast Episodes
Back to Search
DOR deur Anton Treurnich - Episode 32
Rikus gewaar myntrokke op die pad, en besluit om tot die aand te wag om verder te reis. Rikus en Caleb kom agter dat die trokke op pad Laingsburg toe…
2 years, 11 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 31
Ons helde maak dit lewendig uit Seweweekspoort uit. Ruby verduidelik aan die groep wat die groot skat is wat die Karoo onder die oppervlak wegsteek. …
2 years, 11 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 30
Mia, Rikus en Caleb kom agter dat dit nie net Misty en Storm is wat agter hulle aan is nie. In die grotte besef hulle dat daar net een manier is hoe …
2 years, 11 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 29
Caleb, Mia en Rikus besluit om Die Poort te verlaat, en saam met Ruby die pad te vat. Misty en Storm besluit dat die drie te veel weet, en nie toegel…
2 years, 11 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 28
Mia, Rikus en Caleb beweeg deur die waterpyp om van onder uit Die Poort te kom. Buite tussen die klowe ontmoet hulle vir Ruby, en wat sy te sê het oo…
2 years, 11 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 27
Max en Rachel arriveer by Die Poort, en sorg dat hulle van ‘n afstand af kan dophou wat gebeur. Caleb en Rikus moet deur die waterpype gaan om vir Ra…
2 years, 11 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 26
Max en Rachel maak gereed om Klaarstroom te verlaat. Max besluit om iets te doen wat selfs vir Rachel skok. Misty belowe vir Mia die een ding wat sy …
2 years, 11 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 25
Misty en Storm is bekommerd oor die besending wat hulle moet aflewer. Misty besluit om vir Mia aan hulle kant te kry deur haar iets aan te bied waarv…
2 years, 11 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 24
Mia word saam met die ander jonger vrouens weggehou van die res van die gemeenskap. Rikus en Caleb wil uitvind hoekom, en verlaat hulle kamers sonder…
2 years, 11 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 23
Misty en Storm neem vir Mia, Caleb en Rikus in. Die Poort is ‘n Eden in die middel van die Karoo met vrugtebome en kamers met krag en sagte beddens. …
2 years, 11 months ago