Podcast Episodes

Back to Search
DOR deur Anton Treurnich - Episode 44
DOR deur Anton Treurnich - Episode 44

Almal wonder of Rikus dit gemaak het, maar niemand het hom uit die trok sien spring nie. Het hy doodgebrand in die ontploffing? Caleb en Lucy probeer…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 43
DOR deur Anton Treurnich - Episode 43

Ruby en Lucy het ontsnap, en vind vir Rikus en Caleb. Maar waar is Bouw? Romulus en Remus bedink ‘n plan om die situasie tot hulle voordeel te gebrui…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 42
DOR deur Anton Treurnich - Episode 42

Romulus en Remus word deur Max gedreig. Hulle het net 48 uur om die vier terroriste op te spoor, en besluit om een van die gyselaars tereg te stel. D…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 41
DOR deur Anton Treurnich - Episode 41

Rikus, Mia en Bouw is op pad myn toe om die ander te gaan red, maar hoe hulle daar sal inkom is ‘n ander storie. Lucy en Ruby laat nie op hulle wag n…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 40
DOR deur Anton Treurnich - Episode 40

Bouw vat Caleb na sy werkswinkel toe. Daar wys hy vir hom al die verskillende soorte wapens waaraan hy gewerk het. Bouw is bereid om saam met Caleb-h…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 39
DOR deur Anton Treurnich - Episode 39

Die gemeenskap van Matjiesfontein kry die boodskap dat hulle mense as gyselaars aangehou word. Nou moet hulle besluit wat hulle gaan doen, en dit lyk…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 38
DOR deur Anton Treurnich - Episode 38

Romulus en Remus lê beslag op die bakkies en mense wat van Matjiesfontein af gekom het. Hulle wil die terroriste hê, en hou die mense as gyselaars aa…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 37
DOR deur Anton Treurnich - Episode 37

Lucy se naam word getrek om die aflewering by die myn te gaan maak. Caleb wil niks daarvan weet nie. Ruby besluit om saam te gaan. Romulus en Remus m…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 36
DOR deur Anton Treurnich - Episode 36

Rikus is nog baie swak, en sukkel om te loop. Ons groep helde mag op Matjiesfontein bly totdat Rikus sy kragte herwin het, dan moet hulle weer die pa…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
DOR deur Anton Treurnich - Episode 35
DOR deur Anton Treurnich - Episode 35

Die gemeenskap van Matjiesfontein moet besluit of Rikus, Caleb, Mia en Ruby daar kan bly. Met Rikus wat nog baie siek en swak is, sal dit katastrofie…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us