Podcast Episodes
Back to Search
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 4
Johnny Morkel is nou maar eenmaal soos ‘n bloedhond op nuus se spoor. Hy is nie oral welkom nie, en vra dikwels vrae wat aanstoot gee. Maar hy het ‘n…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 3
Buitelandse toeriste loop nie by die Kruie-oase op Seebult verby nie. Seebult slaag ‘n sug van verligting as Johanna van Wyk opdaag en weer Kruie-oas…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 2
Die Jancel Laboratorium op Seebult doen mediese navorsing. Voldoende fondse bly ‘n kopseer. Dr. Janice Jennings en haar verloofde, Neville Nomis, ver…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 1
Ná sy vrou se tragiese dood, soek Louis Lategan ‘n nuwe heenkome op Seebult. Hy wonder gou of dit wys was om dit onder sy giftige skoonma, die skatry…
2 years, 9 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 60 (Slot)
Die bom ontplof, en helfte van die parlement word verswelg in water en rommel. Die wêreld weet wat met die water gebeur. Nou moet Mia, Ruby en Rikus …
2 years, 10 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 59
Mia, Rikus en Rugby moet van die Kasteel af, onder Kaapstad, in die waterkanale in. Van hier sal hulle tot onder die parlement kan kom. Rachel en Max…
2 years, 10 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 58
Om die plofstof uit die nasionale biblioteek se stoorkamers te kry, is moeiliker as wat Ruby gedink het. Mia en Caleb moet so vining moontlik planne …
2 years, 10 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 57
Caleb, Mia en Ruby moet onderdeur ‘n sekere monument in die Kompanjiestuine by die nasionale biblioteek ingaan. Daar is die plofstof wat hulle nodig …
2 years, 10 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 56
Max dreig om Caleb te skiet as hy nie hulle planne openbaar nie. Mia en Romulus raak in ‘n geveg betrokke. Een van die karakters sal nie die vlugteli…
2 years, 10 months ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 55
Dis ‘n groot dag by die vlutelingkamp. Max en Romulus het vir Caleb vasgebind op ‘n opelug verhoog. Hulle wag vir Rikus om op te daag. Rikus en Mia k…
2 years, 10 months ago