Podcast Episodes
Back to Search
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 24
Daar is nuwe “speurders” aan die werk in Seebult. Wie is dit en waarmee hou hulle hulle besig? Met wie praat Johnny oor die ontstaan van Seebult en D…
2 years, 8 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 23
Louis word ontnugter. Hoekom? Hy is nie die enigste een nie. Wie ontvang nog skokkende nuus? Wie lig Lappies volledig in? Waaroor? Word daar ‘n nuwe …
2 years, 8 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 22
Neville Nomis is vol verrassings. Wie kry blomme, en wie raak siek? Daar is ‘n nuwe vennootskap op Seebult wat oornag gevorm het en die volgende dag …
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 21
Louis en Lappies sit koppe bymekaar, ontleed wat besig is om te gebeur en hoe dit hulle raak. Gertrude skop af om die trust te bemark, en sy is aange…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 20
Alle paaie lei skielik na Visbaai. Wie slaan almal daar uit, en hoekom? Louis word onverwags genooi, en ontvang ‘n vreemde versoek. Wie was almal saa…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 19
Johanna se hart is vol vrae. Gertrude se nuwe kompleks vorder fluks. Alles is gereed vir die bekendstelling van die trust ten bate van mediese navors…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 18
Sake oor Avril en Keith Crossley word al hoe duideliker. Louis doen ‘n belydenis. Twee huismaats praat hulle harte leeg. Dokter Janice gryp in. Waar …
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 17
Celeste neem inisiatief om die beplande trust van die grond te kry. Louis word uit die hospitaal ontslaan, maar kom nie in Hibiscus uit nie. Johnny o…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 16
Die ongeluk in die bergpas veroorsaak ‘n geskarrel op Seebult. Dis of die dorp rondom een verklaring vir die ongeluk verenig. Daarvoor sorg Johnny en…
2 years, 9 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 15
Louis en sy skoonma is soos olie en water - hulle meng nie. Dis of hulle die skerpkant uit mekaar na vore bring. Gertrude kan haar skoonseun nie geno…
2 years, 9 months ago