Podcast Episodes
Back to Search
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 4
Wilma vra vir Lionel om haar petisie te onderteken, maar hy wil nie betrokke raak nie. Ronel kla by Ester oor Wilma se gedrag. Sy glo Wilma is eintli…
2 years, 7 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 3
Barend besoek dominee Malan om te probeer bepaal in watter emosionele toestand hy is oor sy vrou wat weggeloop het saam met 'n skatryk boer van Oppie…
2 years, 7 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 2
Wilma probeer haar niggie Ronel kry om die petisie teen dominee Malan se aardbewing-bewerings te teken. Ronel is egter opgewonde oor die aardbewing. …
2 years, 7 months ago
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 1
Dominee Malan skok die gemeente wanneer hy tydens die Sondagoggend-diens aankondig daar wag ‘n aardbewing erger as die een in 1969 op hulle. Wilma, d…
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 60 (slot)
Al die tergende geheime word opgeklaar, en daar wag ‘n paar skokke op ‘n paar inwoners. Heelwat eiendomme kry nuwe eienaars. Wie is so vrygewig?
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 59
Die grusame ongeluk by die vierrigtinstopstraat laat Chanel weer haar ma se dood beleef. Sy sit en tob, tot iets haar byval, iets wat haar hulp gaan …
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 58
Lappies en Louis weet nie vorentoe of agtertoe nie. Celeste en Janice doen nabetragting van Celeste se onbesonne daad. Sarel se briewe is die middelp…
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 57
Twee motors, elk met twee passasiers daarin, vertrek amper presies op dieselfde tyd na verskillende bestemmings. Wie ry waarheen om wat te doen? Wie …
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 56
Chanel worstel opnuut oor wie haar biologiese pa kan wees. Sy weet wie dit beslis nie is nie. Wie soek ‘n nuwe kantoor? Lappies moet twee dae afvat o…
2 years, 7 months ago
KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 55
Chanel skrik haar amper in ‘n ander bloedgroep in, en sy vlug vir haar lewe. Sy is boos verby, en hou niks terug nie. Sy sê haar sê. By wie soek sy t…
2 years, 7 months ago