Podcast Episodes

Back to Search
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 28
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 28

Wilma wil by Barend weet of hy uitgevind het hoe jy 'n klag teen dominee by die kerkraad kan indien. Ronel vra of Manie al iets van Jolene gehoor het…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 27
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 27

Wilma en Ester bespiegel oor hoe om dominee Malan en sy reaksie op haar protes, te hanteer. Ryno besoek dominee om te bepaal of daar enige spirituele…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 26
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 26

Barend keer terug van Kaapstad. Hy nader Manie, want hy wil 'n reeks skilderye oor brandweermanne doen. Wilma verneem by Ryno hoe sterk die ligte aar…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 25
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 25

Wilma Jooste en die vrouevereniging hou hulle anti-aardbewing-protes deur die dorp se strate, en word halfpad deur dominee en 'n paar van sy gemeente…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 24
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 24

Dominee Malan probeer om kaptein Jansen te oortuig om die anti-skudding-protes, wat Wilma beplan, te keer deur hulle van die straat te verban, maar h…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 23
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 23

Dominee vra Ester om vir hom gordyne vir sy slaapkamer te maak, sodat hy die stem in die nag kan vasvang op die seismometer. Jolene besluit sy gaan h…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 22
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 22

Wilma vra vir Ronel om die optog teen die aardbewing-mania te kom ondersteun. Jolene is ook besorg omdat Sammy nie in Hawston opgedaag het nie, en vr…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 21
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 21

Wilma Jooste keer terug van Kaapstad, en vertel vir Ester sy het besluit om nie voort te gaan met die restaurant nie. Lionel lig Manie in dat hy en J…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 20
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 20

Dominee Malan lig die gemeentelede in dat hy weer 'n visie gehad het oor die komende aardbewing. Ryno, Jolene, Ronel en selfs Lionel woon die kerkdie…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 19
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 19

Dominee Malan rapporteer aan Ester ná sy besoek aan Wilma en Barend in Kaapstad. Lionel laat Sammy oplaai, en bring hom polisiestasie toe vir ondervr…

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us