Episode Details
Back to Episodes
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 32
Published 2 years, 5 months ago
Description
Barend wil aksiefoto’s van Manie en sy manne by die brandweerstasie neem, maar Manie praat net oor sy ma en Wilma se liefde vir mekaar. Dominee Malan is bekommerd oor Wilma wat hom by die kerkraad gaan verkla het. Jolene en Lionel gaan hou vakansie by Warmwaterberg in die Karoo.