Episode Details
Back to Episodes
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 41
Published 2 years, 5 months ago
Description
Lionel probeer Manie en Ester oortuig dat Sammy dood is aan natuurlike oorsake, maar Manie wil wag vir die finale uitslag van die polisie se forensiese ondersoek. Jolene kom uit haar slaapkamer, en kuier saam met Ronel. Sy vertel haar sy en Lionel oorweeg om wel skenkerinseminasie te gebruik.