Episode Details
Back to Episodes
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 38
Published 2 years, 5 months ago
Description
Ryno en Barend besoek die brandweerstasie waar Barend foto’s van Manie se brandweer-manne neem vir sy skilderye met die aardbewing as tema. Wilma neem vir Marita na die ou kerk-museum waar sy haar vra om Albert te oortuig om nie sy aandeel in die galery aan dominee te verkoop nie.