Episode Details
Back to Episodes
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 40
Published 2 years, 5 months ago
Description
Albert sê vir Wilma hy gaan nie meer sy deel van die galery aan dominee verkoop nie, want dominee gaan nou 'n nooddiens-stasie by die kerk oopmaak. Ronel verneem Jolene is terug op die dorp, maar sy het haarself in haar slaapkamer toegesluit, en wil niemand sien nie.