Podcast Episodes

Back to Search
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 25
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 25

Deon en Dennis beplan hulle volgende stappe in die plan om die boef te vang. Tanya gaan na Madame Kyrioskie se kajuit vir nog ‘n onderhoud.

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 24
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 24

Richard haas hom na Susan se kamer waar hy in detail vertel word van die aanval. Susan vra Lauren en Essie om na haar kajuit te kom, en vertel hulle …

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 23
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 23

Magda klop laat in die nag aan Susan se deur: “Help my asseblief!”

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 22
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 22

Magda, Bettie en Susan is spesiale gaste van JP vir aandete. Ná ete sukkel Magda, effe dronk, om haar kajuit te vind. ‘n Groot man in ‘n hoodie wag i…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 21
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 21

Susan, Lauren, Bettie en Essie speel shuffleboard op die promenadedek. Bettie en Susan is op vanaand se lys van gaste vir ete by die kaptein se tafel…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 20
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 20

Deon en Dennis ontmoet vir Madame Kyrioskie. Die twee speurders laat haar vinnig verstaan dat hulle weet wie sy is. Om die verkragter vas te vang, be…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 19
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 19

Deon en Dennis ontmoet vir koffie. Hulle ruil inligting uit. Albert sluit by hulle aan met ‘n belangrike boodskap van Izel.

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 18
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 18

Izel en Tanya ontmoet vir die eerste behoorlike onderhoud. Izel vertel stories oor haar verlede.

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 17
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 17

Susan en Lauren loop vroegoggend op die promenadedek. Hulle gaan na die kapel vir ʼn programvergadering. ʼn Onverwagse gas sluit by die vergadering aan.

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 16
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 16

Ná die goeie nuus, beplan Tanya en Richard hulle toekoms. Dennis kom kuier, en deel in hulle geluk oor die goeie nuus.

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us