Episode Details
Back to Episodes
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 22
Published 1 year, 8 months ago
Description
Magda, Bettie en Susan is spesiale gaste van JP vir aandete. Ná ete sukkel Magda, effe dronk, om haar kajuit te vind. ‘n Groot man in ‘n hoodie wag in haar kajuit.