Podcast Episodes
Back to Search
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 5
Dennis en Richard ontmoet, en gesels oor die feit dat hulle maar min kon uitvind oor Madame Kyrioskie en haar boot. Dennis bel vir Albert, en probeer…
1 year, 8 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 4
Susan, Bettie en Essie word almal wakker wanneer daar in elkeen van hulle se bankrekeninge R30 000 gedeponeer word. Richard en Tanya word ook wakkerg…
1 year, 8 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 3
Richard vra vir Susan, Bettie en Essie om te wag met hulle besluit oor die bootreis. Kaptein JP Swart bel vir Madame Kyrioskie. Hy is bekommerd omdat…
1 year, 8 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 2
Almal wat uitgenooi is vir die plesierbootvakansie word helfte van die ‘omkoopgeld’ dadelik belowe. Richard vra vir Dennis om te kyk wat hy oor die b…
1 year, 9 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 1
Essie word in die polisieselle aangehou, en Richard kom om haar te haal. Lauren is weer terug by Nova Sentrum vir behandeling deur Magda. Susan, Magd…
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 22 (slot)
Dis die laaste dag van die vakansie, en die groot oppak begin. Henk se rug is in spasma van heeldag se staan en aartappels skil, en Ansie verras hom …
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 21
Dries word deur Suzette oor die vingers getik oor sy ongesonde leefstyl. Die eerste lekkerny wat gesny moet word, is kondensmelkkoffie. Dries skop vi…
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 20
Pikkie kom met ‘n voorstel na Henk en Ansie dat hulle ’n vis-en-skyfiestalletjie vir die dag moet opslaan. Hy probeer sy beste voetjie voorsit terwyl…
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 19
Pikkie bevind hom in ‘n reuse penarie. Sy baas kom met ‘n blitsbesoek die kampterrein ondersoek. Arme Pikkie besef gou dit was dalk nie wys om op sy …
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 18
Dis nog ‘n gewone dag in Pikkewynpark, en Suzette en Toontjies is aan diens om te sorg vir middagete wanneer die manne van die see af terugkeer. Toon…
1 year, 9 months ago