Podcast Episodes

Back to Search
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 13
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 13

Dit is Susan en Deon se eerste afspraak. Hulle deel hulle gevoelens oor wat vir beide die ergste jaar van hulle lewe was.

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 12
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 12

Richard, Dennis en Tanya ontspan by die swembad. ‘n Helikopter land op die skip, en ‘n ou dame word uitgedra, en in haar rolstoel na haar privaatkaju…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 11
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 11

Deon en Susan ontmoet per ongeluk op die dek. Izel en Albert maak planne vir die verskyning van Madame Kyrioskie.

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 10
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 10

Almal gaan aan boord die SS Salacia. Richard besoek Bettie, Susan en Essie in hulle kajuite. Die boot seil by Kaapstad hawe uit, en die avontuur begi…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 9
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 9

Susan en Lauren ontmoet in die tuine by Nova Sentrum. Lauren is bly dat sy wel op die seevakansie saam met Susan gaan. Hulle bou weer aan hulle klips…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 8
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 8

Dennis en Richard bespreek hoe hulle sal verseker dat al nege die uitgenooides aan boord gaan en veilig gehou word. Magda en Susan besluit of Lauren …

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 7
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 7

Dennis ontmoet vir kaptein Deon Smit by ‘n koffiewinkel. Hulle gesels oor die verlede, en beraam planne vir wat aan boord die SS Salicina sal gebeur.

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 6
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 6

Tydens ʼn private sessie by Magda, erken Lauren hoe skuldig sy teenoor Susan voel. Richard en Tanya bespreek die verdubbeling van die geld, en neem ʼn …

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 5
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 5

Dennis en Richard ontmoet, en gesels oor die feit dat hulle maar min kon uitvind oor Madame Kyrioskie en haar boot. Dennis bel vir Albert, en probeer…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 4
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 4

Susan, Bettie en Essie word almal wakker wanneer daar in elkeen van hulle se bankrekeninge R30 000 gedeponeer word. Richard en Tanya word ook wakkerg…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us