Podcast Episodes
Back to Search
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 16
Henk merk op dat sy ma en pa die seevakansie geniet, en dat sy pa vir die eerste keer werklik ontspan. Dries droom oor ‘n huisie by die see, en begin…
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 15
Dit is die eerste dag van die jaar, en die kampeerders skop dit af met Dollie se Louw-tradisie. Sy boot, Skommel, word gehaak vir ‘n dag op die water…
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 14
Dis die Oujaarsaand-partytjie, en Pikkewyn Park is in rep en roer! Ansie en Henk word ingedeel by die gesiggieverf-stalletjie, maar besef gou dat hul…
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 13
Daar is groot opwinding in die park. Dis die dag voor die jaarlikse oujaarspartytjie en feestelikheid. Pikkie bevind homself in ‘n penarie. Dit is br…
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 12
As daar nou een ding is wat enige kampeerder ‘n pyn in die blad gee, is dit ‘n opblaasmatras wat afblaas. Suzette kry net nie haar lê nie, danksy Lie…
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 11
Dit is Tweede Kersdag, en Suzette se nerwe is dun geskuur. Die twee families se uiteenlopende musieksmaak sorg vir groot meningsverskille en kopseerp…
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 10
Dis Oukersaand en die Pikkewynpark maak gereed vir geskenke uitdeel. Ansie wip haar sommer vroeg-vroeg vir Henk, wat met die lawwe voorstel vorendag …
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 9
Suzette se eerste nag as kampeerder verloop seepglad. Sy slaap soos ‘n baba, maar tot Henk en Dries se groot ontsteltenis, wanneer hulle besef hulle …
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 8
‘n Moeë groepie sluit uiteindelik aan by Dollie en Toontjies in Pikkewyn Park. ‘n Stokou GPS wat meer herbereken as bereken laat gou die gemoedere op…
1 year, 9 months ago
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 7
Die uittog word eers afgelas sodat Henk se onderstel op Vosburg vervang kan word. Liefie jaag ’n meerkat, en Ansie kom tot sy redding. Ná ‘n naelloop…
1 year, 9 months ago