Episode Details

Back to Episodes
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 21

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 21

Published 1 year, 9 months ago
Description
Dries word deur Suzette oor die vingers getik oor sy ongesonde leefstyl. Die eerste lekkerny wat gesny moet word, is kondensmelkkoffie. Dries skop viervoetig vas, en beklemtoon dat hy klaar is met soja en amandelmelk – boontjies hoort in ‘n bredie en neute in koekstruif. Sommer gou kloof die egpaar hare oor die BBB van verstaan jou man en die alfabet van vrouwees. Dollie en Toontjies is druk besig om voor te bly met Henk en Ansie se visvoorraad. Dollie sien gou dat die vis en skyfies verkoop soos soetsnoek en sy kop se besigheidsratte begin draai. Suzette word uitgevang, en moet te kenne gee – kondensmelkkoffie bly die beste.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us