Episode Details
Back to Episodes
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 24
Published 1 year, 7 months ago
Description
Richard haas hom na Susan se kamer waar hy in detail vertel word van die aanval. Susan vra Lauren en Essie om na haar kajuit te kom, en vertel hulle van die aanval.