Podcast Episodes
Back to Search
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 42
JP breek laatnag by Izel se private kwartiere in. Hy is opsoek na madame Kyrioskie, en heel verbaas om Albert en Izel te vind.
1 year, 7 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 41
Deon en Dennis soek na JP. Die dames moet weer fluitjies en pepersproei byderhand hou. Tanya voer weer ‘n onderhoud met Izel.
1 year, 7 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 40
Susan en Deon stap laatnag op die opelugdek. Albert en Dennis kom met die nuus dat JP ontsnap het. Die duiwel is weer los op die SS Salacia!
1 year, 7 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 39
JP Swart is uiteindelik gesond genoeg om behoorlik ondervra te word.
1 year, 7 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 38
Albert en Izel maak planne. Tanya probeer uitvind waarmee Izel werklik besig is.
1 year, 7 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 37
Susan en Deon eet middagete, en deel wat hulle voel oor die gebeure van die laaste paar dae. Dennis probeer Albert oortuig dat dit belangrik is dat I…
1 year, 7 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 36
Deon en Dennis bestudeer die skematiese plan van die skip, en besluit om ‘n bietjie rond te snuffel. Hulle ontdek iets belangrik.
1 year, 7 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 35
Ná die arrestasie van JP voel Magda weer veiliger, en sy loop op die opelugdek saam met Bettie en Susan.
1 year, 7 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 34
Richard vertel vir Tanya wat gister tydens die onderhoud gebeur het. Sy sê sy vermoed Izel is weer besig met iets wat die res van hulle nie van weet …
1 year, 7 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 33
Kaptein JP Swart word uiteindelik in hegtenis geneem, maar dinge loop skeef.
1 year, 7 months ago