Podcast Episodes
Back to Search
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 7
Kaptein Malfoř, bevelvoerder van die basistuig, Galliaštíka Ontdachím, noem Cleož ’n stuk metaal waarmee hy nie wil argumenteer nie, en sy beëindig d…
1 year, 6 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 6
Grůš Watwobiuš (alias Watwo vir sy vriende) neem Loeloeraai na die Kronogmoš waar hy die androïed, Cleož, sal ontmoet wat hulle op die sending sal ve…
1 year, 6 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 5
Op Oudtshoorn wonder Neelsie of hy en Vroutjie nie dalk ‘n bietjie met Herrie en die trem moet gaan vakansie hou so kort voor Kersfees nie. Loeloeraa…
1 year, 6 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 4
Grůš oortuig Maksor om hom kans te gee om Loeloeraai eers goed te leer ken. Indien hy kan vasstel dat Loeloeraai nie is wie hy voorgee om te wees nie…
1 year, 6 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 3
Grůš Watwobiuš ontmoet L2R1 (Loeloeraai) in sy werksfeer. Hulle praat informeel oor die sending en Loeloeraai erken teenoor Grůš dat hy die Opperbeve…
1 year, 6 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 2
Kommandeur Grůš Watwobiuš van Maksor se Geheime Diens, Šukroš Dinštíka, word na die Opperbevelhebber se saal ontbied en opdrag gegee om Kulturele Att…
1 year, 6 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 1
In opdrag van RSG as deel van Afrikaans 100 wat op 8 Mei 2025 die honderdste bestaansjaar van Afrikaans as amptelike landstaal herdenk. Kulturele Att…
1 year, 6 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 60 (slot)
Tuis. Lauren en Susan is oudergewoonte weer besig om klippe te stapel. Hulle nooi Magda om te kom help.
1 year, 6 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 59
Deon besef wat Izel mee besig was – te laat. Albert en Izel is weg.
1 year, 6 months ago
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 58
Richard en Tanya bespreek wat om te doen oor die boek wat Izel nie meer wil laat publiseer nie. Tanya ontvang haar eerste boodskap van Izel.
1 year, 6 months ago