Podcast Episodes
Back to Search
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 20
Loeloeraai neem ’n foto van Neelsie, Vroutjie, Engela en Oom Stoffel. Kort daarna heers daar egter groot verwarring, en Vroutjie verdink Neelsie dat …
1 year, 5 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 19
Neelsie verduidelik aan Loeloeraai waarom hy glo dat Afrikaans sal wegkwyn sonder die handhawing van die taal op onderwysvlak. Loeloeraai het slegte …
1 year, 5 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 18
Neelsie vertel Loeloeraai van die twee belangrike periodes van oorsprong van Afrikaans. Wanneer hy sy twyfel oor die voortbestaan van Afrikaans oor v…
1 year, 5 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 16
Engela en Loeloeraai het ’n reuse verrassing vir Kerneels en Vroutjie, maar Stoffel is nog meer agterdogtig as ooit tevore. Neelsie skraap die moed b…
1 year, 5 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 15
Loeloeraai erken teenoor Watwo wat sy ware opdrag vir die sending was. Oom Stoffel kom vroeg daardie volgende oggend by die kombuis ingehardloop met …
1 year, 5 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 17
Neelsie se antwoord op die vraag of daar enigiemand in die land selfs besig is met genetiese navorsing, bevestig Loeloeraai se vermoedens. Loeloeraai…
1 year, 5 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 14
Nadat Loeloeraai teruggekeer het na die eiervormige tuig in die agterplaas vir die nag, kan niemand in die huis tot rus kom nie. Engela verwoord Neel…
1 year, 5 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 13
Loeloeraai verstom almal met sy intelligensie, behalwe Oom Stoffel wat die vrede nie wil vertrou nie. Nie net is hy intelligent en vir Vroutjie en ve…
1 year, 5 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 12
Oom Stoffel reken met só baie goud in die agterplaas, is Kerneels se geldprobleme vir goed verby! Die ou korrelkop wil sommer hê Herrie moet die goue…
1 year, 5 months ago
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 11
Loeloeraai oortuig Watwo en Cleož dat hy alleen die chronotuig sal verlaat, sonder ’n wapen om homself mee te verdedig en sonder ’n linguistofoon waa…
1 year, 5 months ago