Podcast Episodes

Back to Search
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 12
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 12

Oom Stoffel reken met só baie goud in die agterplaas, is Kerneels se geldprobleme vir goed verby! Die ou korrelkop wil sommer hê Herrie moet die goue…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 11
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 11

Loeloeraai oortuig Watwo en Cleož dat hy alleen die chronotuig sal verlaat, sonder ’n wapen om homself mee te verdedig en sonder ’n linguistofoon waa…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 10
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 10

Terwyl Vroutjie en Neelsie die Aandster sit en bewonder, sien sy skielik ’n baie vreemde vliegtuig naderkom. Die skynbaar onmoontlike gebeur. Die eie…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 9
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 9

Loeloeraai en sy medetydreisigers besluit eenparig dat daar geen kulturele gesprekvoering met enigiemand in 1697 gevoer kan word nie, en besoek die A…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 8
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 8

Cleož vertel verder waarom Loeloeraai se voorgeslagte van honderde duisende jare gelede nie van Venus na die Aarde kon vlug nie, en vra Loeloeraai of…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 7
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 7

Kaptein Malfoř, bevelvoerder van die basistuig, Galliaštíka Ontdachím, noem Cleož ’n stuk metaal waarmee hy nie wil argumenteer nie, en sy beëindig d…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 6
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 6

Grůš Watwobiuš (alias Watwo vir sy vriende) neem Loeloeraai na die Kronogmoš waar hy die androïed, Cleož, sal ontmoet wat hulle op die sending sal ve…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 5
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 5

Op Oudtshoorn wonder Neelsie of hy en Vroutjie nie dalk ‘n bietjie met Herrie en die trem moet gaan vakansie hou so kort voor Kersfees nie. Loeloeraa…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 4
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 4

Grůš oortuig Maksor om hom kans te gee om Loeloeraai eers goed te leer ken. Indien hy kan vasstel dat Loeloeraai nie is wie hy voorgee om te wees nie…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 3
SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 3

Grůš Watwobiuš ontmoet L2R1 (Loeloeraai) in sy werksfeer. Hulle praat informeel oor die sending en Loeloeraai erken teenoor Grůš dat hy die Opperbeve…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us