Episode Details
Back to Episodes
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 20
Published 1 year, 8 months ago
Description
Deon en Dennis ontmoet vir Madame Kyrioskie. Die twee speurders laat haar vinnig verstaan dat hulle weet wie sy is. Om die verkragter vas te vang, besluit hulle om tydelik vrede te maak.