Podcast Episodes

Back to Search
Retha Kruidenier, die dominee met ’n groot hart
Retha Kruidenier, die dominee met ’n groot hart

Episode 61

'n Mens kan die emosie in haar stem hoor as Retha praat oor die weerlose mense in die gemeenskap, veral die mense wat sy daagliks raakloop in publiek…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Die worsteling en verwondering van Pierre Du Plessis
Die worsteling en verwondering van Pierre Du Plessis

Episode 60

Pierre Du Plessis het destyds modeontwerp geswot, later vir 'n tyd lank in die advertensiebedryf gewerk en onder andere ’n alternatiewe geloofsgemeen…

3 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Charlotte Sibanyoni
Charlotte Sibanyoni

Episode 59

Charlotte Sibanyoni is 'n NG dominee en Hebreeuse dosent by Tuks met ’n fassinerende storie . . .

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

 

Borg 'n …

4 years ago

Short Long
View Episode
Nadia en DJ
Nadia en DJ

Episode 58

Nadia en DJ is getroud. Albei is dominees, Nadia in 'n gemeente en DJ in die gemeenskap . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

 

Borg 'n bed …

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Sandile Mnisi
Jaco Strydom gesels met Sandile Mnisi

Episode 57

“Ons bly in 'n baie mooi land en die diversiteit maak dit nóg mooier!” sê Sandile Mnisi wat onlangs gelegitimeer is. Hy het teologie studeer by Tuks …

4 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar
Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar

Episode 56

Andre en Anna-Marie Thiart se huis in die Noorde van Mosambiek is laasjaar afgebrand, maar hulle is steeds daar. Vir nou woon hulle in 'n konstruksie…

4 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Neil Büchner

Episode 55

“Wat doen Neil Büchner nou eintlik?” Hierdie vraag het ek mense al meer as een keer hoor vra. Gewoonlik wonder en bespiegel almal teenwoordig dan blo…

4 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Johan Cloete

Episode 54

Johan Cloete is deesdae op die agtergrond betrokke by Kerk tussen die Mielielande, 'n gemeente sonder 'n dominee . . . 

Kyk uit vir artikel en fotos …

4 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Fay Van Eeden

Episode 53

“Toe blaas ek die oom se kar se bande af,” sê Fay, “ek het gevoel ek kan nie net níks doen nie.”

“Hoe oud was jy?” vra ek.

“Twaalf,” sê sy en vertel …

4 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Die avonture van Michiel Van der Merwe

Episode 52

Michiel Van der Merwe is 'n dominee, 'n skrywer en die uitvoerende hoof van Stabilis, onder andere. Hy is een van daai rare mense wat 'n enorme klomp…

4 years, 5 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us