Podcast Episodes
Back to Search
Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg wat in Nieu-Seeland woon
Episode 81
“As dit maklik is doen jy dit verkeerd!” sê Sharaine Steenberg.
“Na 8 jaar dink ek nog baie daaraan om eerder terug te gaan Suid-Afrika toe. Ons het …
2 years, 3 months ago
Jaco Strydom gesels met die mense van NetACT in Nairobi, Kenia
Episode 80
“Waarom doen ek dit? Liefde vir Afrika! En omdat God se liefde my dring. Ek ontdek soveel van myself, van ander mense en van God in hierdie betrokken…
2 years, 4 months ago
Jaco Strydom gesels met Peet Botma wat oor die Atlantiese Oseaan geroei het
Episode 79
“My boot was rooi van die sand, so ook al die vlaggies op die dek, én my sonpanele. En dis nie goed nie! Want jy is ongelooflik afhanklik van die paa…
2 years, 5 months ago
Jaco Strydom gesels met Johan Erasmus
Episode 78
Johan Erasmus is die leier van 'n geloofsgemeenskap genaamd, Dialogue Community, en een van die stigterslede van Betereinders. Hy vertel hoe hy na sk…
2 years, 6 months ago
Katleho Ncaphe
Episode 77
"For me to be confirmed as the service minister in NG Kerk is the continuation of what God started before I was born. I am just becoming part of the …
2 years, 7 months ago
Maartje en Zander van der Westhuizen
Episode 76
Maartje van der Westhuizen is pas verkies as assessor van die algemene sinode. Sy is predikant by NG kerk Elarduspark. Zander is predikant by NG Gem…
2 years, 8 months ago
Jaco Strydom gesels met Stephan De Beer
Episode 75
Ek wens meer dominees en pastore wil na die ou luister sê iemand nou die dag, en ek onthou 'n ander ou wat eenkeer opgemerk het: “David Bosch is dood…
2 years, 9 months ago
Jaco Strydom gesels met Johan Robyn
Episode 74
“Ek het diep in die oë gekyk van daai ouens wat die gun op my gehad het en ek het regtig daai dag die pyn van armoede gesien, die pyn van swaarkry, d…
2 years, 10 months ago
Jaco Strydom gesels met Rethie Van Niekerk
Episode 73
“Ek dink daai broosheid wat ek ervaar het, het my op 'n fundamentele manier gevorm. Ek het geleer om dit te embrace. In daai hele tyd wat ons werkloo…
2 years, 11 months ago
Jaco Strydom gesels met Niel en Marietjie Steyn
Episode 72
Marietjie is 'n dominee by die oudste kerk in die land en Neil die leier van een van die jongste geloofsgemeenskappe, Isibindi . . .
Kyk uit vir arti…
3 years ago