Episode Details

Back to Episodes
Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg wat in Nieu-Seeland woon

Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg wat in Nieu-Seeland woon

Episode 81 Published 2 years, 3 months ago
Description

“As dit maklik is doen jy dit verkeerd!” sê Sharaine Steenberg.

“Na 8 jaar dink ek nog baie daaraan om eerder terug te gaan Suid-Afrika toe. Ons het getrek vir 'n toekoms vir ons kinders, en sodat ek naby my ma kan wees - hulle het ’n jaar voor ons getrek. Maar nou dat ek terugkyk, was dit regtig God se plan vir ons. My impulsiewe, en somtyds selfsugtige, neigings het gemaak dat ons op die vliegtuig geklim het, maar sonder om cheezy te wees, God is die een wat my hier hou.”

Sy sê die groot besluit is op die ou einde nie om te trek nie, maar om te bly. Want ’n mens wil heeltyd weer terugtrek Suid-Afrika toe . . .

 

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

 

 

 

 

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us