Podcast Episodes

Back to Search
Lizelle de Bruin, die mens agter die stem op RSG
Lizelle de Bruin, die mens agter die stem op RSG

Episode 101

Lizelle de Bruin “bedien” tot 450 000 mense op ’n slag. Praat van ’n groot gemeente! Gewoonlik is sy aan die ander kant van die mikrofoon. Die keer k…

10 months ago

Short Long
View Episode
Die drie passies van Nico Smit
Die drie passies van Nico Smit

Episode 100

Verbeel ek my of ervaar ’n al groter groep van my dominee-vriende deesdae ’n roeping van die Here Europa toe? Of na Kaapstad? En jy is reg, wie is ék…

11 months ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Reggie Peace
Jaco Strydom gesels met Reggie Peace

Episode 99

Gee ons meer vredemakers soos Reggie Peace!

Meeste Suid-Afrikaners ken Reggie Peace as akteur en sanger. Maar hy word toenemend ook geken as skrywer.…

1 year ago

Short Long
View Episode
Nic Grobler se beelde vertel stories
Nic Grobler se beelde vertel stories

Episode 98

 . . . Nic is soos ’n ontdekkingsreisiger en hierdie is net een van die vreemde reise van verwondering waarop sy beelde hom geneem het. Elke beeld he…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Len Muller
Jaco Strydom gesels met Len Muller

Episode 97

Jare later hoor ek Len Muller en Steff Bos se verwerking van Sarie Marais op die radio en gooi amper die kar om. Die ou se droom het waar geword, het…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Ivor Swartz en Jaco Strydom oor Eendag Is Te Ver
Ivor Swartz en Jaco Strydom oor Eendag Is Te Ver

Episode 96

Ivor Swartz en Jaco Strydom gesels op Netwerk24 oor ’n hordes dinge, o.a.  jeugbediening, moeilikheid in die nuus, die kerk en die nuwe boek, Eendag …

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Ivor Swartz  en Jaco Strydom oor jongmense, die kerk en Eendag is te ver
Ivor Swartz en Jaco Strydom oor jongmense, die kerk en Eendag is te ver

Episode 95

Ivor Swartz en Jaco Strydom gesels op Netwerk24 oor ’n hordes dinge, o.a.  jeugbediening, moeilikheid in die nuus, die kerk en die nuwe boek, Eendag …

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Ashe Steenbok
Jaco Strydom gesels met Ashe Steenbok

Episode 94

“Hoe word jy toe ’n Anglikaanse priester?” vra ek.

“Wel, toe gebeur God!”sê hy. 

Hy vertel van die groot indruk wat die woorde van ’n ryloper op sy l…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Gerald Kamfer
Jaco Strydom gesels met Gerald Kamfer

Episode 93

“My wêreld het in duie gestort. Ek het net by myself gedink, ek gaan my vrou verloor, ek gaan hierdie rots waarop ek tans staan verloor. En toe, vir …

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Jacques De Villiers van Joshua na die Reën
Jacques De Villiers van Joshua na die Reën

Episode 92

Jaco Strydom gesels met Jacques De Villiers van Joshua na die Reën

  “In graad drie het my ma my eerste kitaar les geboek en toe later vir my ’n key…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us