Episode Details

Back to Episodes
Jacques De Villiers van Joshua na die Reën

Jacques De Villiers van Joshua na die Reën

Episode 92 Published 1 year, 5 months ago
Description

Jaco Strydom gesels met Jacques De Villiers van Joshua na die Reën

  “In graad drie het my ma my eerste kitaar les geboek en toe later vir my ’n keyboard gekoop. In die hoërskool het ek ’n band begin. Dit was uit en uit ’n Worship band met die naam Sovereign, en ons het gesuck!”  
  Hy, sy vrou Danél en hulle drie kinders woon op ’n plaas tussen Johannesburg en Parys — waar hy geword het. Baie het verander van daardie eerste orkes op skool . . .

Bookings: yolandi@jndr.co.za

 

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

 

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us