Podcast Episodes

Back to Search
Lerisa Meyer oor die see en die kerk en die dieper dors
Lerisa Meyer oor die see en die kerk en die dieper dors

Episode 91

“Ek en Handré bly in Uvongo met ons twee hondekinders, Leo en Teddie,” sê sy en vertel hoe hulle in 2020 van Pretoria as see toe getrek het. Dit was …

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Erick van Breda oor ou ysters en kerkmense
Jaco Strydom gesels met Erick van Breda oor ou ysters en kerkmense

Episode 90

Na skool het ek letterlik alle tipe besighede probeer terwyl ek swot. Van ń karwas, tot drom dienste, van besproeiing installeer tot groente verkoop …

1 year, 7 months ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Henning Mostert in Ghanzi
Jaco Strydom gesels met Henning Mostert in Ghanzi

Episode 89

Henning Mostert is een van daai mense wat jou beter laat voel oor die wêreld, die kerk, jouself en sommer die hele lewe. Hy is dominee op ’n klein do…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge
Jaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge

Episode 88

Hulle het mekaar in die hart van Hillbrow ontmoet. Vandag kerk die twee tussen die berge. Die gemeente waarvan hulle deel is, is in Winterton in mooi…

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Charlene Grobler
Jaco Strydom gesels met Charlene Grobler

Episode 87

Charlene Grobler is die hoof van Jakaranda en Louis Botha kinderhuise. Jakaranda huisves 200 kinders in 20 huise; Louis Botha 90 kinders in 9 huise. …

1 year, 10 months ago

Short Long
View Episode
Scherlize se Ysterplaat storie
Scherlize se Ysterplaat storie

Episode 86

“Toe dink ek, ja, die saal word nou gebruik en die verhoog lankal ingerig in kamers waar van ons mense bly. Wat kan ons nog gebruik? Ons stoor is nou…

1 year, 11 months ago

Short Long
View Episode
Stefaans se nuwe lewe is vol boeke
Stefaans se nuwe lewe is vol boeke

Episode 85

Sy lewe lees soos ’n storie vol erg uiteenlopende genres. En dis ’n verhaal vol eens ondenkbare verassings wat steeds besig is om geskryf te word. 

B…

2 years ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels oor DAKA
Jaco Strydom gesels oor DAKA

Episode 84

"En nou gaan ek jou die storie vertel van my dood en hoe ek die

hemel en die hel van solitary confinement in die wildernis ontdek

het - en  hoe ’n wa…

2 years ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Jacqueline De Lange - Moeder Teresa van die Moot
Jaco Strydom gesels met Jacqueline De Lange - Moeder Teresa van die Moot

Episode 83

Reeds vroeg in haar lewe het sy kennis gemaak met die wrede kant van die lewe en ’n belangrike besluit geneem.

Die storie oor haar kinderjare is trag…

2 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Jan Venter oor rugby op Clarens - onder andere

Episode 82

Clarens is nie net ’n mooi plek nie, daar gebeur ook mooi dinge! Soos die storie van die Clarens Eagles.

. . . toe Jan weer sien was hy nie net die n…

2 years, 2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us