Episode Details

Back to Episodes
Jaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge

Jaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge

Episode 88 Published 1 year, 9 months ago
Description

Hulle het mekaar in die hart van Hillbrow ontmoet. Vandag kerk die twee tussen die berge. Die gemeente waarvan hulle deel is, is in Winterton in mooie Noord Natal, aan die voet van die Dransberge.

“Ons het begin dink dis dalk tyd vir ’n skuif. Toe op ’n dag besluit ons, ons gaan net een CV opstel en sê: ons is ’n package-deal, so of julle vat ons altwee of nie een van ons nie! So toe het hierdie gemeente een dominee-pos in twee gedeel sodat ons elkeen nou ’n halwe pos het ..."

 

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us