Podcast Episodes
Back to Search
Jaco Strydom gesels met Ruhan Fourie
Episode 71
Die kerk was nog nooit goed met mag nie, en politici het 'n manier om godsdiens tot voordeel van hulle eie groep te manipuleer. Ek voel effe deurmeka…
3 years, 1 month ago
Jaco Strydom gesels met Hanneri De Wet
Episode 70
Sy vertel stories met fotos . . .
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
3 years, 2 months ago
Jaco Strydom gesels met Ronell Bezuidenhout
Episode 69
“Ek is gebore in Welkom, op 'n dag dat dit gesneeu het in Augustus, en vir 'n oomblik is ek omgeruil en vir die verkeerde ma gegee. My eerste moeder…
3 years, 3 months ago
Jaco Strydom gesels met Ivor Swartz en Rudi Swanepoel
Episode 68
Nie vervelige mense nie! Jaco Strydom gesels met Ivor Swartz en Rudi Swanepoel oor hulle 2de TV reeks en die paradoks van dominee- en kerkwees in Sui…
3 years, 4 months ago
Jaco Strydom gesels met Eddie Le Roux
Episode 67
Eddie Le Roux gesels oor sy pad met die kerk, letterlik 'n dag na hy afgetree het as predikant.
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Borg 'n b…
3 years, 5 months ago
Danie en Esther Van Niekerk, vreemde wesens wat die wêreld ’n beter plek maak
Episode 66
“Waar is Danie . . . en waar is ons kruiwa?” het Esther gewonder.
Meer en meer desperate, moeë, moedelose vlugtelinge uit Sirië het elke dag deur hu…
3 years, 6 months ago
Jaco Strydom gesels met Danie Mouton oor sy pad met die kerk
Episode 65
“Die skool se leuse was ‘Ons eie eerste’, 'n leuse waarvan ek my hele volwasse lewe probeer afskeid neem,” sê Danie.
Hy was al oral betrokke in die k…
3 years, 8 months ago
Jaco Strydom gesels met Enrique Hermanus
Episode 64
Enrique het onlangs sy vier en twintigste verjaarsdag gevier, maar moenie dat sy ouderdom jou bluf nie, hy is een van daai ouens wat dit regkry om 'n…
3 years, 8 months ago
Johan Brits, die eenvoudige lewensstyl van ’n finansiële slim ou
Episode 63
Dis nie net wát Johan Brits doen wat fassinerend is nie, maar veral die plek vanwaar hy kies om dit te doen. As jy byvoorbeeld hoor wat die ou se day…
3 years, 9 months ago
Wynand Breytenbach
Episode 62
Wynand Breytenbach is predikant met opdrag jongmense en uitreik, sy Facebook blad sê: Story Teller at Durbanville Gemeente. Sy eie storie is vol intr…
3 years, 9 months ago