Episode Details

Back to Episodes

Jaco Strydom gesels met Ronell Bezuidenhout

Episode 69 Published 3 years, 3 months ago
Description

“Ek is gebore in Welkom, op 'n dag dat dit gesneeu het in Augustus, en vir 'n oomblik is ek omgeruil en vir die verkeerde ma gegee.  My eerste moedersmelk was dus van  'n ‘Mev van Vuuren’ af en nie van Mev Bezuidenhout nie; en van daai dag af was ek reeds ‘anders’,” vertel Ronell.
   Sy was deel van die eerste groep vroue wat destyds in die NGKerk bevestig is as predikant. Ronell het deur die jare 'n hele lot boeke geskryf, kursusse ontwikkel, sy skilder ikone, is vandag 'n predikant in die Lutherse kerk . . . 

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

Ronell se Blog

 

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us