Podcast Episodes
Back to SearchErick du Toit en die Skotte
Episode 51
Erick is die afgelope 3 jaar in predikant in Skotland . . .
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
4 years, 6 months ago
Jaco Strydom gesels met Marinda van Niekerk
Episode 50
Dit was by 'n fontein waar Marinda destyds haar groot ontnugtering gehad het. 'n Tipe ontwaking wat uiteindelik sou bydrae tot haar passie vir die we…
4 years, 8 months ago
Chris de Vries se vreemde studentebediening in Bloemfontein
Episode 49
Die dieper dors en die lewende water
"Die uitdaging is om boorgate te boor, fonteine oop te maak . . . eerder as om nog grense tussen mense op te ri…
4 years, 8 months ago
Jaco Strydom gesels met Waldemar Stumpfe
Episode 48
Waar is Waldemar? Waldemar is present . . .
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise,
My Blog: Anderkant die Doringdraad,
4 years, 9 months ago
Jaco Strydom gesels met Deon Meiring
Episode 47
Deon Meiring het onlangs Bicycle Sonder 'n Slot saam met Koos Kombuis ge-record vir 'n TV reeks. . . . Sy se musiekloopbaan is reeds vroeg gebore - o…
4 years, 9 months ago
Amos Petersen
Episode 46
Ons gesels in Stellenbosch, hy is pas terug uit Malta waar hy onder vlugtelinge gewerk het.
Amos Petersen se pa was 'n VGK predikant op Vredenburg i…
4 years, 10 months ago
Ansa van Geest, 'n dokter wat sing en skryf oor hoop
Episode 45
Ons gesels oor die uitdagings in haar mediesepraktyk in die Covid tyd, haar lewenspad, haar nuwe boek wat een van die dae verskyn . . .
Ansa se blog
…4 years, 11 months ago
DelaHarpe le Roux ontdek nuwe hoop op ou plekke
Episode 44
“Gee jou hart vir Hillbrow,” sing Johannes Kerkorrel. Moeder Teresa het dikwels wanneer mense haar sou raad vra oor wat hulle met hulle lewens moet d…
4 years, 11 months ago
André Bartlett
Episode 43
André Bartlett is 'n besige man. Hy is onder andere voorsitter van die Hoëveld sinode, 'n skrywer wat besig is met sy derde boek, hy is verantwoordel…
5 years ago
Naude Kritzinger
Episode 42
. . wat ’n vreemde dominee . . .
Link na een van Naude se musiek videos
Link na Kerkbode vir artikel en fotos
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
5 years, 1 month ago