Episode Details

Back to Episodes

DelaHarpe le Roux ontdek nuwe hoop op ou plekke

Episode 44 Published 4 years, 11 months ago
Description

“Gee jou hart vir Hillbrow,” sing Johannes Kerkorrel. Moeder Teresa het dikwels wanneer mense haar sou raad vra oor wat hulle met hulle lewens moet doen, geantwoord: “Go find your own Kolkatta!”. DelaHarpe le Roux is iemand wat dít actually gaan doen het. Iemand wat ’n stad gekry het om sy hart voor te gee. 'n Dominee wat sy Kolkotta gevind het - met al die pyn en passie en die aksie en frustrasie wat daarmee saamgaan . . .

 

Artikel en fotos in Kerkbode

Volg Torings van Hoop op FB

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us