Podcast Episodes

Back to Search
Jaco Strydom en Bouwer Bosch chat (die Covid updated version)
Jaco Strydom en Bouwer Bosch chat (die Covid updated version)

Episode 31

Ons praat oor donker tye, happy tye, hate mail, die keer toe Bouwer Bosch actually kwaad geword het (for real!), Suid-Afrika, Steve Hofmeyr, sy kinde…

5 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Die sterre, die planete en die verwondering van Hennie Maas
Die sterre, die planete en die verwondering van Hennie Maas

Episode 30

As mens Hennie Maas se naam hoor, dink jy aan “sterre en planete”. Die naam van sy gewilde program op RSG. Hy verwys graag na homself as 'n nuuskieri…

5 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Jaco Strydom gesels met Stephan Joubert
Jaco Strydom gesels met Stephan Joubert

Episode 29

Ek vra Stephan Joubert 'n klomp vrae oor dinge waaroor ek nog altyd wonder, hy gesels oor sy eie geloofspad, oor die kerk, die akademie, mooi dinge w…

6 years ago

Short Long
View Episode
Reggie Peace se fassinerende storie
Reggie Peace se fassinerende storie

Episode 28

Reggie Peace is 'n akteur, 'n skrywer en 'n sportman met 'n fassinerende verhaal wat 'n mens help om weer te droom. 

Reggie se musiek videos:

Move

Ko…

6 years ago

Short Long
View Episode
Cas Wepener
Cas Wepener

Episode 27

Cas Wepener is professor in Praktiese Teologie in Stellenbosch, ons gesels oor sy skryfwerk, die unieke uitdagings en geleenthede in die tyd waarin o…

6 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Søren Kierkegaard, Paulus en my kajak-trip om Zanzibar
Søren Kierkegaard, Paulus en my kajak-trip om Zanzibar

Episode 26

10 min chat oor lesse wat ek geleer het by Søren Kierkegaard, Paulus en op my solo kayak-trip laas jaar om Zanzibar . . . Fotos van die trip: Instagr…

6 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Ivor Swartz
Ivor Swartz

Episode 25

Ivor is 'n man met 'n groot storie, die tipe verhaal wat oral in Suid-Afrika mense se lewens verander. Hy is op 14 toegesluit vir moord, maar dis net…

6 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Sy gee haar hart vir Hillbrow - Leona Pienaar se storie
Sy gee haar hart vir Hillbrow - Leona Pienaar se storie

Episode 24

Leona Pienaar vertel hoe sy destyds met 'n klein karretjie uit die Kaap uit in Hillbrow aangekom het - en hoe die stad haar hart gesteel het . . .  A…

6 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Kerkmense en ander Sondaars  ('n Liedjie - nie net vir jou nie . . .)
Kerkmense en ander Sondaars ('n Liedjie - nie net vir jou nie . . .)

Episode 8

 " . . don't judge me because I sin differently than you . . ."

Het hom lank terug geskryf, iemand het my ge-record toe ek dit iewers gesing het, nie…

6 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Anna Emm en die magic van stories
Anna Emm en die magic van stories

Episode 7

"Ek glo in die krag van stories. Ek glo dat ‘n goeie storie kan inspireer, motiveer, aktiveer en genees soos geen ander medium op aarde nie," sê Anna…

6 years, 4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us