Episode Details

Back to Episodes
Sy gee haar hart vir Hillbrow - Leona Pienaar se storie

Sy gee haar hart vir Hillbrow - Leona Pienaar se storie

Episode 24 Published 6 years, 2 months ago
Description

Leona Pienaar vertel hoe sy destyds met 'n klein karretjie uit die Kaap uit in Hillbrow aangekom het - en hoe die stad haar hart gesteel het . . .  As meer mense die wêreld soos sy gesien het was die wêreld vandag 'n beter plek. Leona is onlangs verkies as die nuwe CEO van MES: Meer info oor MES en hoe jy kan help

Artikel en fotos

 

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us