Podcast Episodes
Back to SearchMelodie van Brakel
Episode 41
Melodie is een van die beautifulste mense wat ek al ooit ontmoet het - en ek het al baie mense ontmoet! Kyk of jy die podcast kan luister sonder om (…
5 years, 2 months ago
Jaco Strydom gesels met Theo en Koos van Prophet
Episode 40
Die nuwe album Die Kolonie is uit - and doing well. Waar het alles begin? Theo sê hy eintlik het vir Koos jammer gekry en wou hom graag help. “In 198…
5 years, 2 months ago
Annes Nel
Episode 39
Annes Nel is 'n dosent in Rusland. Hy en sy vrou Olga is fassinerende mense, vol passie vir die lewe en interessante stories. Hulle vertel onder ande…
5 years, 3 months ago
Jaco Strydom gesels met Roelf Meyer
Episode 38
Roelf Meyer het al belangrike politieke posisies beklee, was onder andere Minister van Verdediging en later Minister Konstitusionele Ontwikkeling, ma…
5 years, 4 months ago
André Botha
Episode 37
. . . hy is 'n dominee op die platteland met 'n passie vir die plakkerskamp . . .
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
5 years, 4 months ago
EJ Leach van Suid-Afrika na Kalkutta . . .
Episode 36
EJ Leach is 'n vreemde dominee. Na hy sy studies by Tuks voltooi het, besluit hy en sy vrou om te trek na 'n plek waar dit rowwer gaan as Suid-Afrika…
5 years, 5 months ago
Die passies en die frustrasies van Rudi Swanepoel
Episode 35
“Rudi is real,” sê iemand nou die dag. 'n Goeie opsomming. Ons het al saam gelag en gehuil, en ek het die voorreg gehad om hom meer as een keer kwaad…
5 years, 6 months ago
Stefaans Coetzee het bomme geplant, nou plant hy groente
Episode 34
Die fassinerende verhaal van Stefaans Coetzee wat destyds 'n bom geplant het in Shoprite. Hy gesels oor sy kinderdae, die Isreal Visie, oor sy tyd in…
5 years, 8 months ago
Schalk Van Heerden en die brûe wat hy bou
Episode 33
Behalwe vir “kerkkantoortannie”, dominee en Scalk se betrokkenheid by FSSA, is hy aan die stuur van Betereinders.
“Ons is eintlik skaam oor hoe eenv…
5 years, 8 months ago
Jaco Strydom chat met Johrné van Huyssteen
Episode 32
Ons praat oor sy huis in Sunnyside, die kere toe hulle geroof is, sy weirdste geestelike ervaring in 'n vreemde kerk, politiek en oor wanneer Ddissel…
5 years, 10 months ago