Episode Details
Back to Episodes
Annes Nel
Episode 39
Published 5 years, 3 months ago
Description
Annes Nel is 'n dosent in Rusland. Hy en sy vrou Olga is fassinerende mense, vol passie vir die lewe en interessante stories. Hulle vertel onder andere van hulle pad tot in St Petersburg.