Episode Details

Back to Episodes
EJ Leach van Suid-Afrika na Kalkutta . . .

EJ Leach van Suid-Afrika na Kalkutta . . .

Episode 36 Published 5 years, 5 months ago
Description

EJ Leach is 'n vreemde dominee. Na hy sy studies by Tuks voltooi het, besluit hy en sy vrou om te trek na 'n plek waar dit rowwer gaan as Suid-Afrika. Hulle woon vandag in die hartjie van Kalkutta in Indië . . .

 

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

 

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us