Episode Details
Back to Episodes
Amos Petersen
Episode 46
Published 4 years, 10 months ago
Description
Ons gesels in Stellenbosch, hy is pas terug uit Malta waar hy onder vlugtelinge gewerk het.
Amos Petersen se pa was 'n VGK predikant op Vredenburg in die Weskaap, sy beste vriend Derik Basson se pa was die NG-dominee op die dorp.