Episode Details

Back to Episodes
Danie en Esther Van Niekerk, vreemde wesens wat die wêreld ’n beter plek maak

Danie en Esther Van Niekerk, vreemde wesens wat die wêreld ’n beter plek maak

Episode 66 Published 3 years, 6 months ago
Description

“Waar is Danie . . . en waar is ons kruiwa?” het Esther gewonder. 

Meer en meer desperate, moeë, moedelose vlugtelinge uit Sirië het elke dag deur hulle stad beweeg. En waar was Danie? Hy was besig om oumense wat te swak is om te loop oor die grens te stoot in hulle kruiwa. 

Masedoniërs groet mekaar met die woorde “каде си?” (uitgespreek “kade si?”) wat beteken “waar is jy?” Danie en Esther van Niekerk het besluit om doelbewus met hulle lewens hierop te antwoord: “Ons sal wees waar die moeilikheid is!” . . . 

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

Ondersteun Danie en Esther se bediening: danie@ourcalling.co.za

 

 

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us