Episode Details

Back to Episodes
Scherlize se Ysterplaat storie

Scherlize se Ysterplaat storie

Episode 86 Published 1 year, 11 months ago
Description

“Toe dink ek, ja, die saal word nou gebruik en die verhoog lankal ingerig in kamers waar van ons mense bly. Wat kan ons nog gebruik? Ons stoor is nou klaar die kantoor, die ander kantoor is al die maatskaplike werker se plek, Hendriko bly reeds backstage in een van daai ou aantrekkamers, die gat onder die verhoog is die huiswerkkamer en die ou moederskamer is die crèche . . . Wat is daar nog? Toe dink ek, wel, daar is ’n oop stuk teer agter die kerk, en dít  word nog nie gebruik nie., So toe kry ons containers en omskep hulle in ’n koshuis vir die baie van ons kids wat sukkel by hulle huise . . .” vertel Scherlize van der Merwe . . .

Meer oor Isibindi

Lees artikel in Kerkbode

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us