Episode Details

Back to Episodes
Jaco Strydom gesels met Henning Mostert in Ghanzi

Jaco Strydom gesels met Henning Mostert in Ghanzi

Episode 89 Published 1 year, 8 months ago
Description

Henning Mostert is een van daai mense wat jou beter laat voel oor die wêreld, die kerk, jouself en sommer die hele lewe. Hy is dominee op ’n klein dorpie in Botswana, maar ook ’n meganiese ingenieur, met ’n Meestersgraad in Veeartsenykunde en hy kan orrel en klavier speel en hy hou van seil — and that's just scratching the surface! 

“Ghanzi is net mooi in die middel van alles,” lag hy. “Ons is 1000km van Swakopmund af en 1000km van die Victoria meer af, 1200km van die Vrystaat, 1000 van Johannesburg 1500km van die Kaap.”

 

 

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us